Get in touch
555-555-5555
mymail@mailservice.com
e-Afrikaner - 25 Junie 2021
Terug na e-Afrikaner

AB in dialoog: Met Prof Koos Malan
Gesprek oor die grondwet  (Webinaar: 28 Julie 2021) 


AB in dialoog webinaar 12  (Lede sal ook opvolg kennisgewing kry) 

Spreker: Prof Koos Malan 
Datum: 28 Julie 2021
Tyd: 17:30 
Zoom: Registreer om Zoom webinaar skakel te ontvang (Sien skakel onder) 

"Regerings kan nie sonder meer op burgerlike onderdanigheid reken nie. Hulle verdien ook nie sonder meer burgerlike bereidwilligheid om belasting te betaal nie. Selfs al is belastingwetgewing kragtens die voorgeskrewe proses verorden en in ’n vorm vervat wat al die eienskappe van wetgewing en dus van geldende reg vertoon, kwalifiseer dit nie noodwendig as moreel-gegronde reg wat op die burgery se gehoorsaamheid aanspraak kan maak nie.

Regerings moet in die openbare belang van alle individue en groepe regeer. Dit is die kern van grondwetlike regering en politieke legitimiteit. Versuim regerings om dit doen, is hulle nie meer egte regerings nie en verbeur hulle hul aanspraak op openbare gehoorsaamheid." Rapport Weekliks 13 Junie 2021 

________________________
Skakel vir registrasie na AB in dialoog webinaar (Lede sal ook opvolg kennisgewing kry) 

Registreer nou reeds vir die webinaar op 28 Julie 2021:

Nooi u vriende en familie om die webinaar by te woon. 
(Tydens 'n webinaar is slegs die panneellede sigbaar) 

Deel met ander belangstellendes

Volg die Afrikanerbond op Facebook

Share by: