Get in touch
555-555-5555
mymail@mailservice.com

            AB  - skenkings en donasies


Maak 'n bydrae tot die AB se funksionering 


Elke organisasie is dankbaar as mense van buite skenkings of donasies maak om aktiwiteite te ondersteun. Die Afrikanerbond se een inkomstebron is ledegelde, maar dit word altyd waardeer as die inkomstebronne aangevul word deur skenkings. 

Indien ons doelwittte, standpunte en besprekingsdokumente vir u van waarde is en u dan graag 'n skenking wil maak, kontak ons gerus by die kantoor of maak 'n maklike inbetaling deur Snapscan.    
Share by: