Get in touch
555-555-5555
mymail@mailservice.com

Besprekingsdokument- September 2023 
Fokus op verkiesing 2024.  


Die aanloop (en waarskynlike afloop) van die 2024 Nasionale en Provinsiale verkiesing: ʼn rekonstruktiewe verkenning van die Suid-Afrikaanse politieke omgewing  - Deur Prof André Duvenhage   

In die besprekingsdokument van Prof André Duvenhage word die volgende stelling gemaak: “Om saam te vat, Suid-Afrika staan voor sy grootste veranderinge sedert 1994, met groot onsekerhede op die pad vorentoe. Die status quo is nie volhoubaar nie en die vraag is nie of daar verandering gaan wees nie, maar eerder watter vorm dit gaan aanneem; watter tydsraamwerk ter sprake is, en veral wat die regerende elite se reaksie op ʼn potensieel verswakkende situasie gaan wees. Dit maak die 2024-verkiesing die belangrikste verkiesing sedert die totstandkoming van ʼn nuwe grondwetlike bedeling.” 

Die aanloop (en waarskynlike afloop) van die 2024 Nasionale en Provinsiale verkiesing: ʼn rekonstruktiewe verkenning van die Suid-Afrikaanse politieke omgewing  - Deur Prof André Duvenhage 
Hiermee die nuutste besprekingsdokument van die Afrikanerbond.  Die besprekingsdokument sluit aan by vorige besprekingsdokumente van vorige jare wat tendense in die politieke arena ontleed en scenario’s daaruit ontwikkel. Prof Duvenhage is ʼn kundige op die terrein.

Die gedagtes in die besprekingsdokument is nie om voorspraak vir of teen ʼn politieke party te maak nie. Ons sou eerder wou kyk wat die moontlike uitkomste van die komende 2024 verkiesing kan wees en wat die moontlike scenario’s mag wees vir Suid-Afrika, maar ook watter ideale scenario ons graag wil sien en wat ons kan bevorder.  Lewer gerus kommentaar in die onderstaande spasie 

September 2023

Opsies om die besprekingsdokument te lees:

Lees aanlyn onder:

Laai die PDF dokument af.

Lewer kommentaar

Share by: