Get in touch
555-555-5555
mymail@mailservice.com

Bestelvorm - Die Broederbond
Die geskiedenis van die Afrikaner-Broederbond 
1918 - 1994 
(Vul onderstaande vorm in of laai die 
bestelvormvorm af - sien heel onder)  

Boekbestelling - Navrae (011) 782 8569

Baie dankie vir u navraag. Ons sal die boodskap verwerk en weer met u kontak maak. 

Kostes:

Die Broederbond

@ R450 per kopie vir lede (R550 nie-lede)

(BTW ingesluit)

Kan afgehaal word by Kantoor in Randburg


Addsionele kostes:

Verpakking – R20 per boek

Koerieraflewering (R100 in Pta/Johannesburg)

Koerieraflewering (R130 vir res van Suid-Afrika)

Aflewering in buiteland kan op aanvraag voorsien word.


Bank Besonderhede:

Uniespaarklub

ABSA Bank

Tak Nr. 632 005

Rekening Nr. 2840 850 059

Verwysing: Naam & Van/AB Boek


Dui aan of u addsioneel  wil betaal vir kunsleeromslag (R400 per boek)


E-pos of faks asseblief bewys van betaling na:

hoofkantoor@abond.co.za

Faks: (086) 658-6343

Bestelvorm

Bestelvorm vir Die Broederbond (2021)
Download
Share by: