Die Nasionale Raad (2026-2029)
Die Nasionale Raad van die Afrikanerbond bestaan uit die volgende lede

Dries Wiese
Voorsitter
Noord-Kaap

Dr Jan Botha
Ondervoorsitter
Gekoöpteer

Nico Stofberg
Lid van Dagbestuur
Wes-Kaap

Karel Tredoux
Lid van dagbestuur
Gauteng-Noord

Johan Jooste
Lid van dagbestuur
Limpopo

Willem Rossouw
Wes-Kaap

Jacques Swanepoel
Gekoöpteer

Philip Nel
Mpumalanga

Jannie du Plessis
Gauteng-Suid

Francois Saayman
Vrystaat

Danie de Kock
Noordwes

Jan Bosman
Ampshalwe

Nasionale Raad - Dagbestuur April 2026 - By Die Eike in Randburg
Voor vlnr: Nico Stofberg (addisionele lid), Dries Wiese (voorsitter) dr. Jan Botha (ondervoorsitter)
Agter vlnr: Johan Jooste, Jan Bosman (hoofsekretaris) Karel Tredoux



