Bondsraad 2022 - Dokumentasie vir die BondsraadAfrikaners - Brugbouers na die toekoms

Voortrekkermonument - 15 en 16 September 2022
Donderdag 15 September 2022 om 18:00 - Opening en Kaas en wyn (Senotaafsaal)
Vrydag 16 September 2022 08:30 tot 17:00 - Bondsraad (Kruger-galery)
Die 2022 Bondsraad vind op hibriede basis en kan fisies of aanlyn gevolg word. (Registrasie is egter noodsaaklik)
Die volgende Bondsraad dokumente kan afgelaai of besigtig word:
Let wel - U word vriendelik versoek om nie dokumente voor die Bondsraad op Vrydag 16 September te sirkuleer nie.
- Bondsraad Program
- Opening van die Bondsraad op 15 September 2022 (Senotaafsaal)
- Bondsraad verrigtinge op 16 September 2022 (Kruger-Galery)
- Jaarverslag 2021/22 (Kan onder gelees word)
- Bondslied soos aangepas vir 2022 (Sien Youtube skakel onder)
- AB 'n Oorsig oor 104 jaar (Sien Youtube skakel onder)