Get in touch
555-555-5555
mymail@mailservice.com

Besprekingsdokument- September 2022 
Knelpunte in die Suid-Afrikaanse ekonomie


Knelpunte in die Suid-Afrikaanse ekonomie - Deur Prof Jannie Rossouw    

Suid-Afrika se ekonomiese toestand is ten nouste verweef met die land se politieke omstandighede. Hierdie voorlegging van ekonomiese knelpunte fokus dus noodwendig ook op Suid-Afrika se politieke toestand. Politieke knelpunte het tot gevolg dat Suid-Afrika se ekonomiese groeipotensiaal oor tyd verswak het. Hierdie voorlegging wat vir die Afrikanerbond (AB) voorberei is, staan binne hierdie konteks.

Hierdie voorlegging bring een oorkoepelende negatiewe aspek aan die lig. Die meeste van die probleme wat uitgelig word, het reeds voor die COVID-19 pandemie bestaan en die regering het niks daaraan gedoen nie. Voorts is die regering só onbevoeg, dat hierdie voorlegging ook volgende jaar bespreek sal kan word, sonder dat die regering enige stappe geneem het om die land se probleme op te los. Die huidige regering het geen wil of oogmerk om Suid-Afrika se probleme op te los nie. Die regering is ‘n rowerbende wat hulself onder die vaandel van ‘n politieke party as die ANC georganiseer het.

September 2022

Opsies om die besprekingsdokument te lees:

Lees aanlyn onder:

Stuur e-pos na kommentaar@abond.co.za en versoek die PDF kopie


Lewer kommentaar

Share by: