Maandelikse Nuusbrief van die Afrikanerbond

             Februarie 2021

Webinaar met Dr Corné Mulder


AB in dialoog - Webinaar reeks: Teken ons volgende Webinaar aan:

            Woensdag 24 Februarie 2021 om 17:30 – Dr Corné Mulder 

“Moontlike alternatiewe vir Suid-Afrika met spesifieke verwysing na Kaapse onafhanklikheid"

 

Registrasiebesonderhede vir lede en gaste vir die webinaar sal gesirkuleer word.

Stuur e-pos aan kommentaar@abond.co.za of registrasiebesonderhede te ontvang.   

Deel met ander belangstellendes

Volg die Afrikanerbond op Facebook